Woord відкриті
[search 0]
більше
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
Het Woord

hetwoord

Unsubscribe
Unsubscribe
Щомісяця
 
Neem een kijkje in de wereld van Bijbelvertalen. Waar komt Het Woord vandaan, waar lopen we tegenaan en welke pareltjes hebben we gevonden. Luister mee!
  continue reading
 
Artwork

1
God se Woord VARS vir jou Vandag

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Unsubscribe
Unsubscribe
Щодня
 
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinami ...
  continue reading
 
Artwork

1
De Recruiter aan het Woord

Joris Verhoeven, Expert in Recruitment

Unsubscribe
Unsubscribe
Щомісяця
 
In de podcast 'De Recruiter aan het Woord' deelt recruitment expert Joris Verhoeven de nieuwste ontwikkelingen in het vakgebied, interviewt hij de beste experts en neemt jou als jonge recruiter stap voor stap mee in het recruitmentproces. Joris Verhoeven is ondernemer en expert in recruitment. Hij werkt al bijna 25 jaar in het vak en doet dit vol passie en overgave. Samen met zijn compagnon staat hij al jaren aan het hoofd van de labels van LEF Groep. Daarnaast is het de missie van Joris om ...
  continue reading
 
Artwork

1
Het Gedeelde Woord

Groot Nieuws Radio

Unsubscribe
Unsubscribe
Щомісяця
 
“Jullie protestanten denken dat wij, katholieken, de Bijbel niet lezen.” Dat zei iemand van Katholiek Nieuwsblad in gesprek met presentator Andries Knevel. Hij bevestigde die gedachte. Maar is dat eigenlijk wel terecht? In de podcastserie 'Het Gedeelde Woord' van Groot Nieuws Radio en Katholiek Nieuwsblad gaat hij in gesprek met bekende katholieken.
  continue reading
 
Artwork

1
Aan het woord

Cultuurconnect

Unsubscribe
Unsubscribe
Щомісяця
 
Dit is “Aan het Woord”, de podcast van Cultuurconnect. Samen met cultuurhuizen, overheden, technologiespelers en artistieke initiatieven gaan we voor digitale innovatie in kunst en cultuur. In deze podcastreeks bieden we inspiratie om de digitale werking van jouw cultuurhuis een boost te geven. We doen dit telkens met twee gasten van binnen of buiten de cultuursector. Deze podcast werd opgenomen in de studio van Urgent.fm.
  continue reading
 
Artwork

1
Woorden van Waarde

Marcel Koning

Unsubscribe
Unsubscribe
Щомісяця
 
Deze podcast is een verdieping op de liederen van Woorden van Waarde. Iedere week schrijft initiatiefnemer Marcel Koning twee overdenkingen over het christelijk geloof van ongeveer 3 minuten. Marcel Koning is één van de 'overdenkers' voor Groot Nieuws Radio. Daar worden zijn overdenkingen op maandagochtend ook uitgezonden. Op de website van Woorden van Waarde is zijn de liederen zelf ook integraal te beluisteren en kun je bladmuziek en wallpapers voor je computer gratis downloaden.
  continue reading
 
Artwork

1
De Grote Woorden podcast

Typhoon | Jitske Kramer | VISIONAIR ORDINAIR

Unsubscribe
Unsubscribe
Щомісяця
 
We gebruiken veel en vaak Grote Woorden. Maar wat zeggen we nu eigenlijk? En.. bedoelen we wel hetzelfde? Woorden vormen ons en de wereld om ons heen. Ze dragen onze gedachten en gevoelens. Eén woord kan het verschil maken tussen verbinden en breken. Jitske is cultureel antropoloog en reis de wereld over om te leren van traditionele healers, leiders, verrassende innovators en willekeurige voorbijgangers. Typhoon (Glenn de Randamie) is hiphop muzikant die zijn ziel en zaligheid blootlegt met ...
  continue reading
 
In ‘Klimaatondernemers aan het woord’ helpen we ondernemers om hun bedrijf te verduurzamen. Want: hoe weet u welke verduurzamings-maatregelen bij uw bedrijf passen? Aan welke investeringen moet u denken. Hoe verdient u die terug? En: hoe komt u erachter van welke subsidies u gebruik kunt maken?
  continue reading
 
Wolfgang Amadeus Mozart (https://www.npoklassiek.nl/componisten/04ba4127-e1af-4d80-9c32-8eb115c62005/mozart-wolfgang-amadeus) schreef honderden brieven. Daarin komt zijn hele leven langs op een meeslepende manier: zijn reizen als wonderkind door Italië en Frankrijk, zijn triomfen als componist, zijn vriendschappen en verliefdheden. Maar ook geldzorgen, ruzie met opdrachtgevers en het overlijden van geliefden. In deze 19-delige podcast leest cabaretier Owen Schumacher een selectie van Mozarts ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Send us a text Hebreërs 12:14 Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir 'n heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie. Kan ek jou vandag vra om net ‘n bietjie stil te staan en te dink aan wat die nommer een prioriteit in jou lewe is? Jy weet mos dis belangrik, want jou prioriteite bepaal die res van jou lewe. As ons nie gereeld oo…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_1"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_1").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Je hebt intercedenten, consultants bij een detacheringsbureau, bureaurecruiters, corporate recruiters en ZZP recruiters. Doen zij allemaal hetzelfde? Of zitten er nuances in hun werkwijzen en processen? Ik ging erover in gesprek met Paul Bertens en het werd een leuk en interessant gesprek. We waren het (bijna altijd en overal) eens met elkaar.…
  continue reading
 
Send us a text 1 Tessalonisense 4:3-6 Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. Elkeen van julle moet weet dat hy met sy vrou heilig en eerbaar moet saamlewe; julle moenie deur hartstog en begeerte gedrywe word soos die heidene wat vir God nie ken nie. Ook mag niemand hom in hierdie verband te buite gaan en…
  continue reading
 
Send us a text Handelinge 1:8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Ons weet baie keer alte goed dat ons lewens nie is, wat dit behoort te wees nie; dat ons in sekere areas beter moet vaar. Maar di…
  continue reading
 
Send us a text Handelinge 2:38 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Hier is ‘n vraag vir jou: As God deur Jesus se offer aan die Kruis, ons sonde vergewe het, moet ons dan die manier waarop ons leef…
  continue reading
 
Send us a text Handelinge 16:29-31 Toe het die bewaarder 'n lig gevra, die sel ingestorm en bewend voor Paulus en Silas neergeval. Hy het hulle buitekant toe gevat en gevra: “Menere, wat moet ek doen om gered te word?” Hulle antwoord hom: “Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.” Dit is baie sinvol om elke nou en dan terug…
  continue reading
 
Send us a text 1 Korintiërs 15:56-58 Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus. Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van …
  continue reading
 
Send us a text Matteus 7:12 Doen vir ander alles wat julle graag wil hê hulle vir julle sal doen. Dit is die kern van die wet en die profete.” Empatie is een van die mees aangrypende en kragtigste uitdrukkings van liefde. Om dáár te wees vir iemand; saam met hulle seer te ervaar … of inderdaad om saam met hulle fees te vier; spreek van liefde soos …
  continue reading
 
Send us a text Psalm 51:19 Die offer wat U wil hê, o God, is ’n gebroke gees. ’n Gebroke en berouvolle hart sal U nie verwerp nie, o God. (NLV) Wat dink jy wanneer jy 'n man met 'n bos blomme in die straat sien afloop? Wonder jy hoekom hy dit gekoop het? Is dit 'n spontane daad van liefde, 'n spesiale geleentheid ... of is dit 'n skuldige gewete? K…
  continue reading
 
Send us a text Psalm 51:13,14, Moet my tog nie van U af wegdryf en u Heilige Gees van my af wegneem nie! Laat my weer die blydskap ervaar van iemand wat deur U verlos is, laat my U weer met toewyding dien. Het jy al ooit gewonder hoekom dit soms voel asof die vreugde wat jy eens gehad het; die vreugde wat jy glo God wil hê jy moet hê, verdamp het? …
  continue reading
 
Send us a text Psalm 51:12 Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig. Wanneer ons stilstaan en daaroor nadink, weet ons instinktief dat ons optrede direk vloei uit wat in ons harte aangaan. Die probleem is dat ons nie gereeld genoeg stilstaan en daaroor nadink nie. Wanneer laas het jy irrasioneel opgetree? Hoekom het j…
  continue reading
 
Send us a Text Message. Psalm 51: 8,9 Maar U verwag opregtheid diep in 'n mens se hart: laat ek dan diep in my binneste weet hoe U wil dat ek moet lewe. Neem tog my sonde weg dat ek rein kan wees, was my dat ek witter as sneeu kan wees. Ons wil instinktief weghardloop en wegkruip vir God wanneer ons besig is om die spoor byster te raak; wanneer ons…
  continue reading
 
Send us a text Matteus 25:46 En hierdie mense sal die ewige straf ontvang, maar dié wat die wil van God gedoen het, die ewige lewe.” Met alles wat dwarsdeur die wêreld aangaan, vra baie van ons onsself die vraag af: wanneer gaan hierdie verskriklike boosheid eindig? En dit is glad nie 'n onredelike vraag nie. Wanneer gaan dit eindig? Waarom laat 'n…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_2"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_2").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text Spreuke 18:21 Die tong het mag oor dood en oor lewe. Hulle wat lief is om te praat, moet saamleef met die gevolge van hulle woorde. As ons maar net kon besef hoeveel impak ons woorde het ... Ek het eenkeer iemand hoor sê dat woorde houers vol krag is - emmervol. Die dinge wat ons vir ander mense sê, kan werklik lewe of dood bring. Ek…
  continue reading
 
Send us a text Psalm 89:2,3 en 15 Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte. Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens. Wat doen jy as jy jouself in 'n benarde situasie bevind en heeltemal alleen voel? Sê my! Wat doen jy? Stoei jy all…
  continue reading
 
Send us a Text Message. Johannes 2:1-3 Op die derde dag was daar 'n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi. Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.” Die lewe bestaan hoofsaaklik daaruit om dag na dag dieselfde dinge te doen. Soos 'n wy…
  continue reading
 
Send us a Text Message. Hebreërs 12:10,11 Ons vaders het ons wel 'n kort tydjie na hulle goeddunke getug, maar Hy tug ons tot ons beswil sodat ons in sy heiligheid mag deel. Wanneer ons getug word, lyk die tug op daardie oomblik nie na iets om oor bly te wees nie, maar om oor te huil. Later lewer dit egter vir dié wat daardeur gevorm is, 'n goeie v…
  continue reading
 
Send us a text Johannes 14:21,23 “Wie my opdragte het en dit uitvoer – dit is hy wat My liefhet. En wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom ook liefhê en My aan hom openbaar.” Jesus antwoord hom: “As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon. Het jy al ooi…
  continue reading
 
Send us a text Galasiërs 2:19, 20 ...ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê. As ons heeltemal eerlik met onsself is, sal ons ruiterlik erken dat ba…
  continue reading
 
Send us a text Spreuke 28:13 Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang. Die meeste van ons verstaan die verskil tussen reg en verkeerd. En daarom het ons begin om meer van die regte dinge te probeer doen. Net 'n bietjie meer regte dinge. Net 'n bietjie minder verkeerdes. Hopeli…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_3"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_3").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text Kolossense 3:17 En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom. Vrede gaan oor meer as die hantering van dít wat met jou gebeur - die mense, die omstandighede, die uitdagings - al daardie eksterne faktore. Ware vrede behels ook dat jy vrede het met wie jy is; dat jy …
  continue reading
 
Send us a Text Message. Kolossense 3:15,16 En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar. Die boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid. Met dankbaarheid in julle …
  continue reading
 
Send us a text Kolossense 3:15 En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar. Watter gedagtes oorheers jou denke? Wat beïnvloed jou gedrag en persoonlikheid? Die meeste mense sal sê … hul omstandighede, die mense rondom hu…
  continue reading
 
Send us a text Kolossense 3:12-14 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Bo dit alles moet julle mekaar li…
  continue reading
 
Send us a text Kolossense 3:12,13 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Soveel dinge in die lewe kan jou …
  continue reading
 
Send us a text Psalm 46:2-4,11 God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, al druis en skuim die waters van die see al skud die berge deur sy onstuimigheid.… Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasi…
  continue reading
 
Het wordt steeds belangrijker om niet alleen beelden toe te voegen aan de vacature, maar om ook beeldend te vertellen en beschrijven naar wie je precies op zoekt bent. Storyteller Harry Slagman vertelt hoe je dit in jouw vacature kunt doen.Joris Verhoeven, Expert in Recruitment
  continue reading
 
Send us a text Johannes 8:31,44 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”… Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n mo…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_4"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_4").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text 1 Korintiërs 10:10,11 En moenie mor soos sommige van hulle nie, want dit is die rede waarom God die doodsengel gestuur het om hulle dood te maak. Al hierdie dinge het met hulle gebeur as ’n voorbeeld vir ons, en is neergeskryf om ons te waarsku – ons wat hier teen die einde van die wêreldgeskiedenis leef. (NLV) Daar is niks erger as …
  continue reading
 
Send us a text Johannes 16:33 Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” Sê my, watter begeertes koester jy vir jou onmiddellike toekoms? Jy het ongetwyfeld 'n paar goeie dinge in gedagte, nè? Dalk wil jy ontsnap van die druk en probleme van elke dag…
  continue reading
 
Send us a Text Message. Spreuke 27:17 Yster slyp yster, vriende vorm mekaar. Spanwerk word orals opgehemel. Oral waar jy kyk – in suksesvolle maatskappye, sportspanne, kerke, gesinne... Dit is 'n wonderlike konsep, maar my maat, daardie mense in my maatskappy/kerk/gesin kan so 'n pyn in die nek wees! Die probleem met spanwerk is dat ons almal uit v…
  continue reading
 
Send us a text Jesaja 59:1,2 Die arm van die Here is nie te kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie. Dit is julle oortredinge wat skeiding gebring het tussen julle en julle God, dit is julle sondes wat maak dat Hy Hom nie aan julle steur nie en nie na julle wil luister nie. Daar is tye in die lewe wanneer God 'n miljoen kilomete…
  continue reading
 
Send us a text 1 Petrus 1:14-16 Wees gehoorsaam aan God, want julle is sy kinders. Moenie weer soos vroeër julle natuurlike neigings die oorhand laat kry nie. Julle het destyds nie van beter geweet nie. Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees. Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is he…
  continue reading
 
Send us a text Jesaja 55:10,11 Reën en sneeu kom uit die hemel, en dit gaan nie daarheen terug nie. Dit maak die aarde nat om die plante te laat bot en vrugte te laat dra sodat daar saad is om te saai en brood om te eet. Net so is dit met die woord wat uit my mond kom: Dit sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die…
  continue reading
 
Send us a text Jeremia 17:14 Here, U alleen kan my gesond maak. U alleen kan my red. U alleen prys ek! (NLV) Was jy al ooit op moedverloor se vlakte? Het jy al ooit gevoel dat iets nie reg is nie; dat jy net nie meer krag oor het om al die probleme wat na jou kant toe kom, te hanteer nie? Ons praat nie te veel daaroor nie … maar in die in-mandjie v…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_5"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_5").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text 1 Kronieke 28:10 En jy, Salomo... Besef nou dat die Here jou gekies het om 'n gebou as heiligdom op te rig. Pak nou die werk aan en doen dit!” Ons het almal hoop en drome. Eendag droom ons hieroor … en dan daaroor… En dit is 'n goeie ding. 'n Baie goeie ding. God werk kragtig deur daardie drome van ons. Maar eendag word dit tyd om ha…
  continue reading
 
Send us a text 1 Kronieke 28:9 En jy, Salomo, my seun, jy moet die God van jou vader ken en Hom dien met jou hele hart en met 'n gewillige gemoed, want die Here ondersoek alle harte en ken die bedoeling van elke gedagte. As jy na Hom vra, sal Hy Hom deur jou laat vind, maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp. Het jy al ooit beleef hoe …
  continue reading
 
Send us a text Psalm 62:11,12 Moenie vertrou op afpersing of valslik trots wees op rowery nie. En as jou rykdom vermeerder, moenie dat jou lewe daarom draai nie. God het duidelik gepraat, ek het dit telkens gehoor: die mag behoort aan God, (NLV) Daar is tye in die lewe wanneer dit, ten spyte van ons beste pogings, met baie energie en toewyding van …
  continue reading
 
Send us a text Spreuke 29:25 As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig. Jy weet hoe ‘n angswekkende ervaring dit is om iewers vasgevang te wees! Stel jou voor dat jy vasgevang is in die kajuit van 'n sinkende skip. Stel jou voor dat jy iewers ondergronds vasgevang is. Stel jou voor … …
  continue reading
 
Send us a text Klaagliedere 3:22-24 Deur die Here se troue liefde is ons nie doodgemaak nie. Hy hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan ’n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Ek sê vir myself: “My lewe behoort aan die Here. Daarom vertrou ek op Hom.” (NLV) Sal jy vandag saam met my terugreis…
  continue reading
 
Send us a text 1 Korintiërs 1:18,19 Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. Daar staan tog geskrywe: “Die wysheid van die wyses sal Ek vernietig, en die geleerdheid van die geleerdes sal Ek tot niet maak.” Kan ek jou vandag ‘n bietjie vra: hoe slim is jy? E…
  continue reading
 
Send us a text 1 Korintiërs 1:10-13 En nou, broers en susters, pleit ek by julle in die Naam van ons Here Jesus Christus om eendragtig saam te staan – één in julle oortuigings. Daar mag nie groepvorming onder julle wees nie. Julle moet van harte saamstem in julle denke en in julle visie. Lede van die huisgesin van Chloë het aan my vertel, my broers…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_6"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_6").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a Text Message. 1 Korintiërs 1:9 God sal dit beslis vir julle doen, want Hy hou altyd by sy woord. Dit is tog Hý wat julle geroep het om in hierdie wonderlike persoonlike verhouding met sy Seun, Jesus Christus ons Here, te deel. Alhoewel die onderwysstelsel deesdae so baie verander het, geld die konsep van slaag of druip steeds. Jy haal die…
  continue reading
 
Loading …

Короткий довідник