Artwork

Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Player FM - додаток Podcast
Переходьте в офлайн за допомогою програми Player FM !

Wanneer Probleme Wonderwerke Word

2:59
 
Поширити
 
Manage episode 435682040 series 3072738
Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.

Send us a text

Johannes 2:1-3 Op die derde dag was daar 'n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi. Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.”
Die lewe bestaan hoofsaaklik daaruit om dag na dag dieselfde dinge te doen. Soos 'n wyse mentor van my graag sê, party dae moet jy net op God vertrou en voortwerk. Maar elke nou en dan loop jy jouself teen ’n struikelblok langs die pad vas.
Nouja, wat doen jy as dit gebeur? Ons praat nie van die een of ander groot eksistensiële krisis nie; maar net van die een of ander praktiese ou probleempie; een waarin jy nie eers dink dat God sou belangstel nie. Kyk hoe het Jesus dit hanteer:
Johannes 2:1,2 Op die derde dag was daar 'n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi. Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer wyn nie.”

Wat 'n verleentheid! Wat ‘n skande as die wyn by 'n troue opraak! Jy ken seker die storie. Jesus het nie baie geïnteresseerd gelyk nie, maar omdat Hy sy ma gerespekteer het, het Hy gedoen wat sy Hom gevra het. En tot almal se groot verbasing het Hy water in wyn verander. Hy het nie net 'n bietjie water in 'n bietjie wyn verander nie, maar so ongeveer 150 liter van die goed!
Daar is baie lesse om daaruit te leer; maar wat tref jou, op ‘n praktiese vlak van hierdie spesifieke wonderwerk? Nouja, ek het gesien dat wonderwerke in die Bybel as 'n probleem begin, soos hier ook gebeur het. Maar dan tree God op 'n goddelike wyse met ‘n oplossing, wat die natuurlike verloop van gebeure totaal verander, tussenbeide, om sy krag en heerlikheid te demonstreer.
Volhard in die stryd en woeker voort. Maar wanneer jy ‘n struikelblok teëkom, of ‘n onoplosbare, praktiese probleem, vertel vir Jesus hoe jou wyn opgeraak het … en wees gereed vir sy oplossing!
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1366 епізодів

Artwork
iconПоширити
 
Усі епізоди

×
 
Loading …

Ласкаво просимо до Player FM!

Player FM сканує Інтернет для отримання високоякісних подкастів, щоб ви могли насолоджуватися ними зараз. Це найкращий додаток для подкастів, який працює на Android, iPhone і веб-сторінці. Реєстрація для синхронізації підписок між пристроями.

Короткий довідник