Artwork

Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Player FM - додаток Podcast
Переходьте в офлайн за допомогою програми Player FM !

In die Oog van die Storm

2:58
 
Поширити
 
Manage episode 433921590 series 3072738
Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.

Send us a text

Psalm 46:2-4,11 God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, al druis en skuim die waters van die see al skud die berge deur sy onstuimigheid.… Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.
Dinge wat met ons gebeur, kan soms vreesaanjaend wees. Ander kere lyk dit asof probleme ons net terroriseer. Hoe dit ook al sy, wat ons regtig nodig het, is vrede. Sê my, waar vind jy dit?

Wanneer enorme probleme jou oorval, lyk dit asof jy, vir geen geld ter wêreld, vrede kan kry nie. Hoe kan jy innerlike vrede hê wanneer jou finansies verkrummel, jou huwelik verbrokkel, jy ‘n probleem met 'n hardkoppige kind het of 'n gesondheidskrisis ondervind?

Wat doen ons nou in so ‘n situasie? Dis reg - ons probeer om dit self uit te sorteer. Ons maal die probleem oor en oor in ons gedagtes rond en dan rol ons boonop heelnag in ons bed rond. Maar sê my, my vriend: hoe goed het dit in die verlede vir jou gewerk?

Hier is God se waarheid, sy vrede.

Psalm 46:1-3,10 God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge tot in die dieptes van die see, al druis en skuim die waters van die see al skud die berge deur sy onstuimigheid.… Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.

Die aarde gee pad, die berge val in die see, die see brul, die grond bewe onder jou voete... Jy kry geen oplossing daarvoor op die internet nie. Nee! Dit help nie om te dink dat ons uit ons omstandighede moet probeer ontsnap nie. Die plek waar ons moet wees, die plek van vrede, is daar, in die oog van die storm, waar die ware Vrede is. Want dit is waar God is.

.… Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the Show.

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1319 епізодів

Artwork
iconПоширити
 
すべてのエピソード

×
 
Loading …

Ласкаво просимо до Player FM!

Player FM сканує Інтернет для отримання високоякісних подкастів, щоб ви могли насолоджуватися ними зараз. Це найкращий додаток для подкастів, який працює на Android, iPhone і веб-сторінці. Реєстрація для синхронізації підписок між пристроями.

Короткий довідник