Artwork

Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Player FM - додаток Podcast
Переходьте в офлайн за допомогою програми Player FM !

Jy is Geskape vir die Oorwinning

3:08
 
Поширити
 
Manage episode 437403043 series 3072738
Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.

Send us a text

1 Korintiërs 15:56-58 Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus. Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie.
In 'n era waar sukses die toppunt van die mens se bestaan geword het, is die idee van 'n oorwinningslewe een wat dikwels misverstaan word. Dit is so maklik om te dink dat oorwinning daaroor gaan om ten alle koste te wen; terwyl God 'n heeltemal ander, 'n goddelike beskouing het van hoe 'n oorwinningslewe werklik behoort te lyk.

God se beskouing van hoe ‘n mens in oorwinning lewe, is om die angel van die dood, wat ons eie slegte gedrag en ons eie sonde veroorsaak - beide vir hierdie lewe op aarde en vir die lewe hiernamaals - te oorwin.

Wonderlik, maar met die eerste oogopslag klink dit nie naastenby so aantreklik soos om in hierdie lewe in alles wat jy aanpak, suksesvol te wees nie. Ja, dit klink tóg beter om oorwinning oor jou omstandighede te hê; en om al jou probleme vir eens en vir altyd uit jou lewe te vee! Stem jy saam?

Maar laat my toe om te verduidelik, deur vanuit God se perspektief na die oorwinningslewe te kyk:

1 Korintiërs 15:56,57 Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus.

Dis reg: oorwinning is 'n gawe van God deur Jesus Christus. Deur 'n diep, persoonlike verhouding met Jesus te hê en in gehoorsaamheid aan sy opdragte te lewe, kry ek en jy oorwinning oor ons sonde. Dit gaan nie daaroor om geen probleme in hierdie lewe te hê nie. Jesus het sy dissipels tog belowe – dat ons – ja, dat óns baie probleme gaan hê. Maar deur Jesus Christus kan ons beide in die tydelike en vir ewige die angel van die dood, wat ons eie sonde meebring, oorwin.

Dit is soveel beter as wêreldse sukses. My vriend, jy is gemaak om 'n oorwinningslewe te lei – vir vandag en vir alle ewigheid!

Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1319 епізодів

Artwork
iconПоширити
 
すべてのエピソード

×
 
Loading …

Ласкаво просимо до Player FM!

Player FM сканує Інтернет для отримання високоякісних подкастів, щоб ви могли насолоджуватися ними зараз. Це найкращий додаток для подкастів, який працює на Android, iPhone і веб-сторінці. Реєстрація для синхронізації підписок між пристроями.

Короткий довідник