Artwork

Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Player FM - додаток Podcast
Переходьте в офлайн за допомогою програми Player FM !

Die Offer wat vir God Aanvaarbaar is

2:46
 
Поширити
 
Manage episode 436984325 series 3072738
Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.

Send us a text

Psalm 51:19 Die offer wat U wil hê, o God, is ’n gebroke gees. ’n Gebroke en berouvolle hart sal U nie verwerp nie, o God. (NLV)
Wat dink jy wanneer jy 'n man met 'n bos blomme in die straat sien afloop? Wonder jy hoekom hy dit gekoop het? Is dit 'n spontane daad van liefde, 'n spesiale geleentheid ... of is dit 'n skuldige gewete?

Kom ons kyk na hierdie scenario: ‘n man en vrou stry. Hy besef dat hy haar sleg behandel het en daarom koop hy na werk vir haar 'n bos blomme om op te maak daarvoor. Hoeveel keer het dit al gebeur? Dit is waarskynlik jaarliks miljarde Rande vir die blommeverkopers werd.
Dit is 'n vreemde ritueel as jy daaraan dink, maar dit spruit voort uit die God-geïnspireerde idee dat 'n offer vereis word om 'n verkeerde daad reg te stel. Dit is 'n klein prysie in vergelyking met die offer wat Jesus namens ons vir ons sonde betaal het. Ja, Hy moes sy lewe gee om my en jou sonde uit te kanselleer en ons met God te versoen.
Maar wat wil God as ‘n teken van berou hê? Watter offer kan jy vir Hom bring wanneer jy vir God oneer aangedoen het en vir die soveelste keer na Hom toe teruggaan om vergifnis te vra (soos koning Dawid gedoen het nadat hy egbreuk en moord gepleeg het)?
Dawid het die antwoord geken toe hy gebid het om God se vergifnis en om hul verhouding te herstel.

Nee, God wil nie die spreekwoordelike bos blomme -'n ekstra vuis vol kontant in die kollektebordjie hê nie. Hy wil nie hê dat jy 'n monnik word nie. Dit gaan baie dieper as dit.
Die offer wat U wil hê, o God, is ’n gebroke gees. ’n Gebroke en berouvolle hart.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1319 епізодів

Artwork
iconПоширити
 
すべてのエピソード

×
 
Loading …

Ласкаво просимо до Player FM!

Player FM сканує Інтернет для отримання високоякісних подкастів, щоб ви могли насолоджуватися ними зараз. Це найкращий додаток для подкастів, який працює на Android, iPhone і веб-сторінці. Реєстрація для синхронізації підписок між пристроями.

Короткий довідник