Artwork

Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Player FM - додаток Podcast
Переходьте в офлайн за допомогою програми Player FM !

Hoe Dikwels Kla Jy??

2:52
 
Поширити
 
Manage episode 433536383 series 3072738
Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.

Send us a text

1 Korintiërs 10:10,11 En moenie mor soos sommige van hulle nie, want dit is die rede waarom God die doodsengel gestuur het om hulle dood te maak. Al hierdie dinge het met hulle gebeur as ’n voorbeeld vir ons, en is neergeskryf om ons te waarsku – ons wat hier teen die einde van die wêreldgeskiedenis leef. (NLV)
Daar is niks erger as 'n neulkous nie. Is daar? Iemand wat gedurig oor alles kla, asof die wêreld hulle iets skuld. Niks is ooit goed genoeg nie. Niemand is ooit goed genoeg nie. Die lewe is ‘n nagmerrie.

Geniet jy dit om saam met so ‘n neulkous te wees? Probeer jy nie soms die pad oorsteek om hulle te vermy, wanneer jy sien dat hulle na jou kant toe mik nie? Nee, ou maat, kermkouse en mense wat oor alles kla, is beslis nie goeie geselskap nie.

Goed dan, kom ons kyk net vir 'n oomblik hierna vanuit God se perspektief. Hy hoor elke gedagte wat ons het, Hy weet alles wat ons doen. So, of ons innerlik mor of hardop kla, Hy is bewus daarvan.

Dink jy God geniet hierdie negatiewe dinge wat ons dink of sê? Nee, beslis nie. Kyk wat het God tydens die Israeliete se uittog uit Egipte na die Beloofde Land, gedoen:

1 Korintiërs 10:10-12 En moenie mor soos sommige van hulle nie, want dit is die rede waarom God die doodsengel gestuur het om hulle dood te maak. Al hierdie dinge het met hulle gebeur as ’n voorbeeld vir ons, en is neergeskryf om ons te waarsku – ons wat hier teen die einde van die wêreldgeskiedenis leef. (NLV)

Ons kan beslis hieruit aflei dat God nie ons gekerm baie geniet nie. Dit is 'n belediging vir Hom en ek en jy moet ag slaan op hierdie waarskuwing. Om te kla, vernietig jou. Dit vreet soos 'n kanker aan jou siel.

Maar, hoeveel kragtiger, meer doeltreffend en lewensveranderend sal dit vir ons wees om oor ons probleme te bid, in plaas daarvan om daaroor te kla.

En moenie mor soos sommige van hulle nie, want dit is die rede waarom God die doodsengel gestuur het om hulle dood te maak.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1372 епізодів

Artwork
iconПоширити
 
Усі епізоди

×
 
Loading …

Ласкаво просимо до Player FM!

Player FM сканує Інтернет для отримання високоякісних подкастів, щоб ви могли насолоджуватися ними зараз. Це найкращий додаток для подкастів, який працює на Android, iPhone і веб-сторінці. Реєстрація для синхронізації підписок між пристроями.

Короткий довідник