UIT DIE SWARTSTE MODDER - EPISODE 4 deur Esté de Klerk
Manage episode 302143883 series 2981391
Вміст надано RSG. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією RSG або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Dié reeks van vier episodes neem jou op ‘n reis saam met mense wat geliefdes aan die dood afgestaan het en ander trauma ervaar het, maar tóg weer hoop in hulle wanhoop kon vind. Karen Swanepoel deel haar pynpad na aanvaarding en emosionele genesing nadat sy haar gesin in ‘n motorongeluk verloor het, waarin sy self ook ernstig beseer is. “My hart het fisies gepyn. Dit was letterlik gevoel asof iemand ‘n dolk in my hart gedruk het en my hart flenters geskeur het in ‘n duisend stukkies. Ek het baie gewonder oor wat is die doel daarvan dat ek nog lewe. Hoekom het ek nie saam met my gesin gesterf nie?”
…
continue reading
326 епізодів