RSG відкриті
[search 0]
більше
Download the App!
show episodes
 
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
  continue reading
 
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
  continue reading
 
Artwork

1
RSG Nuus & Aktualiteit

SABC News and Current Affairs

Unsubscribe
Unsubscribe
Щомісяця
 
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Benewens die komponiste wat talle ernstige liederbundels saamgestel het, is daar 'n paar komponiste wat heelwat minder ernstige musiek vir sangers geskryf het. Terrance April gesels met Eugene Joubert oor ‘n konsert met dié genre musiek.RSG
  continue reading
 
Sedert Breyten Breytenbach se afsterwe op 24 November 2024, is daar deur verskeie mense hulde aan hom gebring. Anne-Ghrett Erasmus Coetzee praat oor hom as visuele kunstenaar. Sy is die kurator by die Breytenbach-galery in Wellington.RSG
  continue reading
 
Die gewilde sprokie, Aspoestertjie, word op ‘n nuwe en vars manier aangebied in ‘n pantomime by die Afriforumteater in Pretoria. Christelle Webb-Joubert was by een van die repetisies, waar sy met Ferdinand Gernandt, Leah, Marnu van der Merwe en Carmen Pretorius gesels het.RSG
  continue reading
 
Die woorde Desember, Kersfees en ballet is sinoniem met Die Neutekraker, een van die gewildste ballette om op te voer. Dit word vanjaar aangebied deur Cape Town City Ballet. Christelle Webb-Joubert gesels met die ballerina, Leanè Theunissen.RSG
  continue reading
 
Boxer het vandag sy plek op die Johannesburgse aandelebeurs ingeneem, ’n historiese mylpaal vir die kleinhandelsmark in Suid-Afrika. Renier van Zyl, senior portefeulje bestuurder by die Efficient Group gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
  continue reading
 
Loading …

Короткий довідник