Living Word Hibiscus
…
continue reading
“Jullie protestanten denken dat wij, katholieken, de Bijbel niet lezen.” Dat zei iemand van Katholiek Nieuwsblad in gesprek met presentator Andries Knevel. Hij bevestigde die gedachte. Maar is dat eigenlijk wel terecht? In de podcastserie 'Het Gedeelde Woord' van Groot Nieuws Radio en Katholiek Nieuwsblad gaat hij in gesprek met bekende katholieken.
…
continue reading
Christusgemeente the Lighthouse is een Gemeente, die zich laat inspireren door Gods Woord en Zijn Heilige Geest. We willen in de samenkomsten elkaar ontmoeten, God prijzen en Hem groot maken tijdens de aanbidding, luisteren naar Gods Woord en de profetieën die uitgesproken worden tijdens het gebed.
…
continue reading
Podcasts from Woord en Lewe Church in Boksburg. You can expect messages from Pastor Ronnie Barnard, Pastor Basil Panayi, Pastor Thinus Botha and many more
…
continue reading
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
…
continue reading
FNV Podcast
…
continue reading
Welkom by Jacobsdal NG gemeente se eredienste waar God ons werklik ontmoet Cover art photo provided by Samuel Zeller on Unsplash: https://unsplash.com/@samuelzeller
…
continue reading
Welcome@Axians Belgium, where amazing things happen in the wonderful world of software development. We discuss, learn, share and care about the way we realize projects.
…
continue reading
Johann Els gesels met eertydse Radiokansel aanbieder, Flip van der Merwe. Hy is outeur van die blog ccm.co.za en ons gesels oor die komende Loop-Saam-Met-My Woordkamp by Phahama Lodge 4 – 6 Okt. Sy sessie gaan oor “Wat is die Bybel, waar kom dit vandaan, en kan ons dit vertrou?" Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema uit Matt 24: 4 – 7, “Wees waaksaam”. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met natuurwetenskaplike Ilsabe Spoelstra, oor gesondheid en geloof. Sy was spreker by die “Ek is wie God sê ek is” Inspirasie Oggend, en ons wou uitvind vanwaar die belangstelling in die tema? Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sawwe Knieë” uit Joshua 22:5 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Johann Els gesels met Izelle Loots. Sy dien as die Direkteur van Gesondheidstandaardontwikkeling en Opleiding by die Gesondheidsreguleerder van Suid-Afrika en hulle gesels oor haar bydrae as spreker tot die Loop-Saam-Met-My Woordkamp wat 4 – 6 Oktober plaasvind by Phahama Lodge naby Hartebeespoort. Haar tema vir haar sessie is: Byt vas en maak tyd …
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genade Onverdiend” uit 2 Kor 12:9 AFR 2020 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dit wat jy onbeperk het” uit MATTEUS 18:21-22 NLV Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” [22] “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, …
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Mikro-geskiedenis” Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 5: Nooit genoeg nie. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Gee jou sorge vir die Here” uit Ps 115 Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Keuses, keuses en nogmaals keuses” uit Matt 2:11 en Joh 14:6 Spektrum Podca…
…
continue reading
Then We Are Messengers are coming to SA middle November and Brad Kirsten had an interview with Darren Mulligan from We Are Messengers to catch up with them before their visit. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl met sy tema: vergeet die verlede uit Fil 3 4n 4 Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Johann Els en Hein Kruger van Kruger Internasionaal praat geldsake. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons het almal gebed nodig, en Radiokansel luisteraars sal ook van hierdie gebedsdiens gebruik kan maak. So ons gesels met Deon Gerber, wat vir ons gaan verduidelik hoe Need Prayer? werk. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vertroue” uit 1 Kor 13:6-7 1 KORINTIËRS 13:6-7 NLV Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier. [7] Die liefde bly stil oor ander se foute, dit bly steeds vertrou, dit hou aan met hoop, dit verduur alles. Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Amper lewendig” Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Yolande Loots oor die komende Loop-Saam-Met-My Woordkamp by Phahama Lodge 4 – 6 Okt. Haar sessie se naam: Jy is nie alleen nie, kom ons raak prakties! Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 4:4-7 – Vir wie sloof jy jou af? Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Respek is die sleutel” uit Rom 12:10 Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My Stupid stories” uit Gen 26:28A, 2 Kor 5:13 en 1 Kor 1:18 Spektrum Podcas…
…
continue reading
Dan gesels ons met Marie Sukers wat in die verlede in die Parlement gedien het, maar nou bekend staan as ‘n kampvegter vir Goddelike geregtigheid in haar gemeenskap. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy tema: Wie is die kerk? Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Johann Els is speaking to our Pitch Your Business Top 30 entrants. Today it is Keketso Mofokeng with his business called “Garden in the sky” will explain who he is and what his business entails. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
September is amptelik Internasionale Alzheimersmaand en daarom gesels ons met ADASA Senior Maatskaplike Werkste, Welma Geldenhuys, oor die stigma wat bestaan oor Demensie en hoe mens daar rondom kan werk. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat regtig belangrik is” uit MATTEUS 6:25 NLV “Daarom sê Ek vir julle, hou op om julle te bekommer oor julle daaglikse lewe – wat julle sal eet of drink; of oor julle liggame – wat julle sal aantrek. Is die lewe nie baie belangriker as kos nie? En is ’n …
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Die geheim van geluk.” Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Dr Piet Mulder oor sy boek oor oor die evangelie van Thomas genaamd “Geheime Woorde.” Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2:24 – Waardeer wat God jou gee. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Charles van Onselen gesels met Janine van Niekerk oor die Loop-Saam-Met-My Woordkamp 4 - 6 Oktober - meer inligting by Yolande Steenkamp - kamp@radiokansel.co.za of 083 652 4763 Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Charles van Onselen is speaking to one of our Pitch Your Business Top 30 finalists, Hlali Sefika with his business "Oven Miracles" to find out who he is and what is business offers. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl met sy tema: fokus op Sy gesig. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God vertrou jou met Sy guns” uit Gen 39:5 "Van toe af het die Here Potifar geseën ter wille van Josef. Die huishouding het glad verloop en sy boerdery het vooruitgegaan." Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Sensitief of genees?” Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: “Rykdom hou dalk nie” Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Dan gesels ons met Andre van den Berg oor die Mighty Men Springs Konferensie. Waar die vandaan kom en wat hulle alles beplan. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Spog met die Here” uit 1 Kor 1 Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gehoorsaamheid sonder kompromie” uit 1 Sam 15:22 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl, oor sy tema: Geestelike Dissipline Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Dwain van Rensburg gesels met Pierre van Vuuren, streeksdirekteur van TWFTW (The Word for the World). Hoof van ‘n span vertalers in Serwië wat die HELE Bybel in Romani oorvertaal het. Hy besoek tans SA. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dis nie altyd maklik nie” uit 1 SAMUEL 14:13 NLV “Hulle klim toe hande-viervoet boontoe. Die Filistyne het voor Jonatan geval en sy wapendraer het hulle agter hom doodgemaak.” Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Makliker of beter?” Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Johann Els is speaking to American author and speaker, Monique Duson, who is in SA to talk about God’s perspective on race and racism worldwide. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: In hierdie wêreld bevredig niks nie. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Poeding van die lewe” uit 1 Johannes 4:16 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Johann Els gesels met die immergewilde Laurika Rauch. Sy het Christi van Niekerk se “Liewe Lewe” liedjie herverwerk en toe neem sy hom as 'n duet saam met haar op. Ons vang bietjie op met Laurika haar lewe om dit te vier. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Cobus Visser oor die boek wat hy so pas vrygestel het met die naam WALKING THROUGH FIRE. WHATEVER IT TAKES“, ’n diep persoonlike vertelling van sy lewensreis, gevul met uitdagings, stryd, en die onwrikbare drang om bo sy omstandighede uit te styg Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Hein Kruger van Kruger Internasionaal oor geldsake in SA Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Ian Coetzee oor die Missions Expo's wat binnekort in beide Gauteng en die Kaap plaasvind. Spektrum PodcastsJohann Els
…
continue reading