Player FM - Internet Radio Done Right
Checked 1d ago
Додано four роки тому
Вміст надано Radio Pulpit. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Radio Pulpit або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Player FM - додаток Podcast
Переходьте в офлайн за допомогою програми Player FM !
Переходьте в офлайн за допомогою програми Player FM !
Подкасти, які варто послухати
РЕКЛАМА
Squid Game is back—and this time, the knives are out. In the thrilling Season 3 premiere, Player 456 is spiraling and a brutal round of hide-and-seek forces players to kill or be killed. Hosts Phil Yu and Kiera Please break down Gi-hun’s descent into vengeance, Guard 011’s daring betrayal of the Game, and the shocking moment players are forced to choose between murdering their friends… or dying. Then, Carlos Juico and Gavin Ruta from the Jumpers Jump podcast join us to unpack their wild theories for the season. Plus, Phil and Kiera face off in a high-stakes round of “Hot Sweet Potato.” SPOILER ALERT! Make sure you watch Squid Game Season 3 Episode 1 before listening on. Play one last time. IG - @SquidGameNetflix X (f.k.a. Twitter) - @SquidGame Check out more from Phil Yu @angryasianman , Kiera Please @kieraplease and the Jumpers Jump podcast Listen to more from Netflix Podcasts . Squid Game: The Official Podcast is produced by Netflix and The Mash-Up Americans.…
Spektrum
Відзначити всі (не)відтворені ...
Manage series 2978061
Вміст надано Radio Pulpit. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Radio Pulpit або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
…
continue reading
150 епізодів
Відзначити всі (не)відтворені ...
Manage series 2978061
Вміст надано Radio Pulpit. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Radio Pulpit або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
…
continue reading
150 епізодів
Alla avsnitt
×Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:9 met die tema: Op die Altaar Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “In plaas daarvan” uit Ef 4:23 - 24 Spektrum Podcasts…
Janine van Niekerk gesels met Faith Barends oor haar ervaring van die Moody's Bybelverrykingskursus wat sy by Radiokansel gedoen het. Spektrum Podcasts
Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat Deon oor die tema: “Woede.” Spektrum Podcasts
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “As julle in My bly” uit Joh 15 Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Volg Hom, nie net Sy Hand nie” uit Lukas 5:4 Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:6-8 met die tema: Doen wat jy bely.” Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sonder Skaamte” uit Lukas 10:27-28 Spektrum Podcasts…
Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts
Janine van Niekerk spoke to Pierre Coetzee about his love for God's Word and his incessant curiosity to know more. He did the Moody Bible Institute's Bible Enrichment Course at Radio Pulpit and encourages everyone to do so too. Spektrum Podcasts
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Skuldgevoelens” Spektrum Podcasts
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag is: “Ware dissipels dra vrug” uit Joh 15:5, 8 Spektrum Podcasts
Lindie Strydom beskryf haarself as “Lief-vir-die-Here vrou, ma, spreker, skrywer, storieverteller, waarnemer, aanbieder & aktrise”. Sy is ons spreker by ons Radiokansel Damesoggend 8 Augustus, waarna al ons dames mos elke jaar so uitsien en ons kuier vanmiddag met haar so tussendeur haar opnames vir Televisie deur. Spektrum Podcasts…
Janine van Niekerk gesels met Ruan Josh oor "Even If" wat hy saam met sy ma, Juanita du Plessis, opgeneem het in hulle pajamas. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Ruan Botha oor sy ervaring met die Moody Bible Institute se Bybelverrykingskursus wat hy bygewoon het. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 4 met die tema: “Deel van mekaar”. Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Skaam Skaam Stories” uit Eksodus 3:6 Spektrum Podcasts…
Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Vandag: jou besluite het impak. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Chantelle Steyn. Sy het op Facebook vertel hoe haar sussie na Comrades inmekaargesak het en hoe Jesus hulle nogsteeds deur die trauma deurdra, terwyl Hy haar genees. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wat is vuil baklei?” Spektrum Podcasts
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor morele gesag n.a.v. jou “konsekwentheid, nederigheid en intimiteit.” Spektrum Podcasts
Johannn Els gesels met Julita Kok oor Matt Redman se toer na SA in September, waarvan Radiokansel die mediavenoot is. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Kan jy God vertrou?” uit Markus 6. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 3 met die tema: “Gesig na voete”. Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Winter se finale rus” uit Matt 25:21 Spektrum Podcasts…
Today we are speaking to Brenda McGuire, a Fundraising Consultant “BASED” in the USA, about the Biblical foundation for fundraising for any Christian organisation. Spektrum Podcasts
Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wat is uitpraat nou eintlik?” Spektrum Podcasts
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Waar en hoe kan ons groei m.b.t. ons morele gesag? Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Dr Eugene Botha, eienaar van Blue Marble Entertainment. In samewerking met Radiokansel bied hy 'n fassinerende toer na Rusland aan van 8 tot 17 September. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat ons sal prysgee vir geld” uit Mattheus 26 Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 2 oor “Dink nuut, Word nuut, Leef nuut.” Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hart se toegangshek” uit Gen 30:27 Spektrum Podcasts…
Johann Els gesels met Letsie van der Bank oor die Radiokansel se spog Damesoggend wat in Augustus plaasvind. Spektrum Podcasts
Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum Podcasts
Johann Els speaks to Denver van den Bergh, who first completed 1600 km on foot before conquering Comrades 2025—because in his own words: “There is life after addiction.” Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wees weer nuuskierig oor mekaar”. Spektrum Podcasts
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Morele gesag ten spyte van alles” Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Belasting is sensitief” uit Matt 22 Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag begin hy ‘n hele reeks oor Romeine 12:1-2 oor Lewende Offers. Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Slotparagraaf vir my lewe” uit 1 Tim 4:12B Spektrum Podcasts…
S
Spektrum

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Wynand Rossouw gesels met skrywer Ilse Roux, oor haar tweede boek, Die Bybelse Vas; iets waaroor kerke nie graag preek nie. Spektrum Podcasts
Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Ek kies om my huwelik te beskerm.” Spektrum Podcasts
Charles van Onselen gesels met Gretha Wiid oor hoe om jou invloed te gebruik vir Sy Koninkryk Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die belofte van die Heilige Gees”, weer uit Johannes 14 Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Doek sagte Ore” uit Psalm 10:17 Spektrum Podcasts…
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Mandy Leigh Grobler oor haar artikel in Lig.co.za met die titel: 11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: ‘My storie is een van genade, genesing en tweede kanse’ Spektrum Podcasts
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om mekaar lief te hê” Spektrum Podcasts
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy begin vandag ‘n nuwe reeks oor Morele Gesag vir ons as Christene. Spektrum Podcasts
Johann Els is speaking to Julaine Marais oor haar boek “Integrity: a study on the life of Joseph”. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy kan God vertrou met jou onmoontlike” uit Matt 19. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: Ontvang die Heilige Gees, uit Johannes 14 Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Opstandingsbrood” uit 1 Kor 15:13-14, 20. Spektrum Podcasts…
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Marianne Pretorius. Lig tyd skrif het ‘n artikel geplaas waar sy haar getuienis deel oor die Here se genade deur haar siekte. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om genade te betoon.” Spektrum Podcasts
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor die afgode in ons lewens. Spektrum Podcasts
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Standvastige karakter dra morele gesag”. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Erich Posthumus, organiseerder van Godly Revolution 2025 wat op 15 Augustus by Choose Life in Pretoria plaasvind. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Soek ander se belang eerste” uit Matt 20:20 Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die hoop in Hemelvaart” Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Uitgeklas deur Hom” uit Ps 33:12 Spektrum Podcasts…
Johann Els gesels met Sanet Deysel, een van die aanbieders op ons nuwe AFrikaanse internet stasie, Radiokansel, Hartklank. Spektrum Podcasts
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Righard Kirsten, een van ons nuwe aanbieders op Radiokansel Hartklank wat so pas geloods is, en ook iemand met sy eie bediening genaamd “Pick Them Up”. Ons leer hom vanmiddag ken. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om genade met mekaar te he.” Spektrum Podcasts
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor Gideon en Joshua en oor hulle dapperheid. Spektrum Podcasts
Charles van Onselen gesels met boeties Theo Vorster en Jan-Francis Vorster, oor die gesondheidspad wat hulle onlangs gestap het saam met Jesus. Jan-Francis het al twee brein operasies gehad… Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor sy tema: Die agenda van die Heilige Gees, nosteeds uit Johannes 14 Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sharlemaine se soeke” uit Deut 30:19 Spektrum Podcasts…
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Johann Els kuier met Francois Boyce van Hoezit Samelewing oor hoe elke ou iets unieks het om iemand anders effektief te bereik met die evangelie. Spektrum Podcasts
S
Spektrum

Johann Els gesels vandag met Pierre Spies en vang bietjie op met sy lewe, sy gesin, sy bediening en sy pad met Jesus. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat mis ek?” uit Matt 19 Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:29-30 met sy tema: “God se integriteit aan die kruis.” Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daar waar die pad vurk” uit Jakobus 4:8 Spektrum Podcasts…
Johann Els is speaking to Sheralyn Cloete, who is Naked Truth Project’s South African regional coordinator, and is pioneering the work in South Africa. Spektrum Podcasts
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Joggie du Toit. Hy het vroeer vandag ‘n riller van ‘n Chemietoets geskryf, maar die man het groot planne vir Matrieks. Hy reel ‘n 40 Days for Jesus op Loftus Versveld vir die 28ste Julie, en ons wil weet wat daaragter steek. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om dankbaar te wees.” Spektrum Podcasts
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor hoe die evangelie jou hele lewe verander. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Werner Marais, Pa van Miguel Marais wat die jaar sy 13de verjaarsdag vier met allerhande para-atletiek medaljes waarmee hy pronk… En dit nadat die diagnose met sy geboorte so donker was. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jou aandeel in Sy Voorsiening” vanuit Matt 17:24 Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:27 met sy tema: “God se genade in die kruis”. Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Horende Doof” uit 1 Sam 15:9 & 23 Spektrum Podcasts…
Johann Els gesels met Lourindi Nel, ‘n berader en Ma van aanneemkinders, oor die artikel in Maroela Media waar sy verduidelik dat dit belangrik is vir aangenome kinders om hulle aanneemstorie te verstaan. Ons vra hoekom en hoe. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels heerlik met Izelle Loots oor die komende Radiokansel Vrouekamp en wat sy op haar hart het vir die dames. (Buffelspoort 6- 8 Junie - Annemarie Esterhuyzen - 082 936 9874) Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om jou te vertrou.” Spektrum Podcasts
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor die implikasie daarvan in ons lewens elke dag. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels vandag met Heinz Winkler oor sy gemeente, sy boek, en ook oor hoe om jou gemeenskap effektief te bereik deesdae Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:26 met sy tema: “God se geregtigheid aan die kruis”. Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Vrye Wil” uit Klaagliedere 3:40-41 Spektrum Podcasts…
Johann Els gesels met Anné Pretorius oor haar Ma se nalatingskap in die vorm van briewe wat sy toe as ‘n idee gebruik het om vir ander die kans te gee om vir hulle kinders iets kosbaars te los om jou mee te onthou. Vandaar “Memoires van jou Moeder.” Spektrum Podcasts
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Anique (voorheen deel van die sanggroep Kaleidoskoop), oor haar bediening, Woord en Wysie, en haar kindermusiek waarna grootmense ook kan luister. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies vandag vreugde.” Spektrum Podcasts
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie as ons fondasie en iets waarop ons bly bou elke dag. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Ds Gawie Marx oor sy geloofspad met MS, wat hy in sy boek vervat het. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die koninkryk is meer werd” uit Matt 13. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:25-26 met sy tema: “God se perspektief op die kruis van Jesus.” Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sagte Reen vir die gemoed” uit Openbaring 1:4A Spektrum Podcasts…
Johann Els gesels met Daleen Groenewald oor haar Mier Projek wat Boeliegedrag in skole aanspreek. Spektrum Podcasts
S
Spektrum

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Thys Smith (bedienaar en skrywer) oor sy boek – Anderkant 65, oor hoe mens die afgetrede lewe maak werk. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor die klein jakkalsies in die huwelik en vandag: “Oppas vir kritiseer.” Spektrum Podcasts
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n hart vir verlorenes. Hy deel die evangelie soos hy dit self ook ontvang het. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels vandag met Derrick- David Ruthven, 'n Christelike Kontemporêre sanger / lirieskrywer oor sy getuienis en sy nuwe enkelsnitte. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Rus en wysheid in onsekerheid uit Matt 11:28 Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “ Ons perspektief op die kruis van Jesus ” uit Rom 3:21 - 24 Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Booswig” uit Lukas 23:42 Spektrum Podcasts…
Charles van Onselen gesels met Jopie Coetzee. Sy boek “Aangeraak in die maelstrom van die Paasgebeure” is so pas omskep na ‘n luisterboek vir blindes en siggestremdes. Ons gaan met hom gesels oor sy eie getuienis en die storie agter sy boek Spektrum Podcasts
S
Spektrum

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Charles van Onselen gesels met Vernon Barnard oor sy pad met sy sig en sy musiek en natuurlik sy pad met Jesus. Spektrum Podcasts
Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor die klein jakkalsies in die huwelik en vandag: “Negatiewe gesels.” Spektrum Podcasts
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “Jesus het gekom om ons te red.” Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat sal ek opoffer om Hom te volg?” en ons lees vanaf Matt 10:34. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Niks is belangriker as die Kruis van Christus nie” uit Gal 6:14. Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Leë graf geloof” uit Johannes 20:8 Spektrum Podcasts…
Johann Els gesels met Prof Chris Lamprecht wat onlangs op 97, deur die FAK vereer is vir sy lewenslange bydrae tot die musiekwêreld. Dit was tydens die eeufeesjaar vieringe van die FAK waar hulle dankbaarheid bewys het aan die legendes van Afrikaans. Spektrum Podcasts
S
Spektrum

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Johann Els is speaking to Angus Buchan about why he took a two year break from live events (Gateway News) and what made him start up again now at Jeffreys. Also the event in the Cape in November that addresses the crisis in gangsterism in the area. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, praat oor die klein jakkalsies in die huwelik en vandag: “Te min romanse?” Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die wysheid van voorsiening” uit Matt 10 Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Annemarie Esterhuizen, kamporganiseerder van die Radiokansel Kronekamp, ons dameskamp 6 – 8 Junie by ATKV Buffelspoort Vakansieoord Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die tema: “Glo in die beloftes van God” uit Gen 21:1 en Hebr 10:23. Spektrum Podcasts
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Stille gekuier” uit Titus 2:11-12 in die Boodskap vertaling. Spektrum Podcasts…
S
Spektrum

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Vian Storm oor "The World Needs a Father." Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag die tema: “Te veel/ te min afhanklikheid Spektrum Podcasts
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Ps Arno Claassen is hoof pastoor van die Life Wise Akademie en hy gesels vanmiddag oor “Volgens jou geloof.” Spektrum Podcasts
Johann Els gesels met Linda van Heerden oor haar eerste Afrikaanse Bybeldagboek gekoppel aan die vrug van die Gees. Spektrum Podcasts
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Vra enigiets, maar die Here besluit” uit Matt 7:7 en Lukas 11:13 Spektrum Podcasts
Ласкаво просимо до Player FM!
Player FM сканує Інтернет для отримання високоякісних подкастів, щоб ви могли насолоджуватися ними зараз. Це найкращий додаток для подкастів, який працює на Android, iPhone і веб-сторінці. Реєстрація для синхронізації підписок між пристроями.