RSG відкриті
[search 0]
більше
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

icon
Unsubscribe
icon
Unsubscribe
Щодня+
 
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
  continue reading
 
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
  continue reading
 
Artwork

1
RSG Nuus & Aktualiteit

SABC News and Current Affairs

icon
Unsubscribe
icon
Unsubscribe
Щомісяця
 
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
DEAR EVAN HANSEN is 'n aangrypende musiekspel, wat sterk gemik is op die jeug en hulle uitdagings. Dit spog met talle Tony-toekennings, en word wêreldwyd gesien as 'n werk wat groot uitdagings aan regisseurs en spelers bied. Terrance April het met die musiekregisseur, Charl-Johan Lingenfelder, gesels.…
  continue reading
 
Motorverkope is 10,4% hoër as verlede jaar, en daar is ’n nuwe topverkoper wat die Toyota Hilux verbygesteek het. Henry Botha, hoof van strategie en besigheidsanalise vir voertuigfinansiering by Absa, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
  continue reading
 
Donald Trump dreig om alle finansiering aan Suid-Afrika op te skort. Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One, en Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Peregrine Capital, lewer hulle reaksies. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
  continue reading
 
Ryk van Niekerk gesels met Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, en Leanne Manas, bekroonde aanbieder van die SAUK, oor die vals advertensies waarin die identiteite van prominente mense gebruik word om die publiek te mislei. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
  continue reading
 
Loading …

Короткий довідник

Слухайте це шоу, досліджуючи
Відтворити