Die Boek van die Opregtes: Vervalsing Ontbloot
Manage episode 460997843 series 3488921
In hierdie episode van Proxy Radio delf ons in die berugte Boek van Opregtes – ’n vervalsing wat deur Jacobo Ilvy in die 18de eeu geskep is. Ons ontbloot die foute, die vreemde stories, en die anachronismes in hierdie teks wat geen verband het met die oorspronklike Boek van Opregtes waarna die Bybel verwys nie. Luister om te hoor hoe hierdie boek misbruik word deur groepe soos Israel Visie en hoekom jy liewer by die betroubare Woord van God moet bly. Met ’n bietjie humor en baie feite maak ons seker dat jy nie deur hierdie vervalsing mislei word nie!
130 епізодів