Verskeidenheid DIEREGELUIDE vir kinders in Afrikaans
Manage episode 447787511 series 3591168
Om dieregeluide te kan namaak, asook ouditief te hoor en die dier te erken, is vir jong kinders 'n prettige manier om hulle ouditiewe vaardighede in te skerp. Hierdie Afrikaanse potgooi oefen jou kind se luister vaardighede in.
🦋Wil jy graag nog interaktiewe luisterspeletjies vir jou kind bied? Gaan kyk gerus na ons volledige speellys wat talle gehoorspeletjies insluit.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft
🦋Ouditiewe persepsie is baie belangrik vir suksesvolle skolastiese vordering. Ons het 'n speellys vir jou om jou kind se ouditiewe perseptuele vaardighede te verbeter. Gaan loer gerus:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iv9dMOJyYNiszPykD15ew-&si=bUx7XtVmsRKW3kLH
🦋Gaan kyk gerus na al die video's wat handel oor Perseptuele Vaardighede en uitvalle TERME:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=x-khxTFLijBtlKIE
🦋Is jy opsoek na 'n verskeidenheid GRATIS video's wat handel oor perseptuele vaardighede om jou kind te help. Klik op die onderstaande speellys:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=hTu8AZZVpfZS1if9
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Support the show
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
30 епізодів