Artwork

Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Player FM - додаток Podcast
Переходьте в офлайн за допомогою програми Player FM !

Selfbeheersing en Geduld

2:59
 
Поширити
 
Manage episode 462197064 series 3072738
Вміст надано Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.

Send us a text

2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug,
Jy weet hoe dit voel wanneer jou geduld besig is om op te raak. Iemand, of die een of ander situasie, irriteer jou en werk op jou senuwees … en jy kan net voel hoe die stoom by jou ore wil uitkom. Ons het dit almal al ervaar, nè?

Ek waak tot vandag toe nog teen daardie ongemaklike gevoel van stygende woede wanneer ’n persoon my irriteer, want ek is ‘n eertydse gerehabiliteerde perfeksionis.

Ja, soos ons die afgelope paar dae gesien het, het God aan ons al die krag gegee wat ons nodig het om 'n godvrugtige droomlewe te lei. Dit hang natuurlik daarvan af of ons dit begeer, want Hy ís bereid om dit vir ons te gee. En dit vereis natuurlik, dat ons met Hom saamwerk.

Ons het gister oor selfbeheersing gepraat. Dit is nie maklik nie, nè? Maar onthou, selfbeheersing is 'n vrug van die Heilige Gees, net soos geduld ook ‘n vrug is. Maar as ons mooi daaraan dink, sien ons dat geduld bloot die doelgerigte toepassing van selfbeheersing oor 'n lang tydperk is. Regtig? Ja, regtig.

Ek vind dit glad nie maklik nie. Wat ek geleer het om in daardie oomblikke te doen, wanneer ek kan voel hoe my temperatuur styg, is … om te bid: Here, gee my asseblief geduld.

En ek kan in alle opregtheid daarvan getuig dat Hy nog altyd my gebed verhoor het. Voeg geduld by jou selfbeheersing.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 епізодів

Artwork
iconПоширити
 
Усі епізоди

×
 
Loading …

Ласкаво просимо до Player FM!

Player FM сканує Інтернет для отримання високоякісних подкастів, щоб ви могли насолоджуватися ними зараз. Це найкращий додаток для подкастів, який працює на Android, iPhone і веб-сторінці. Реєстрація для синхронізації підписок між пристроями.

Короткий довідник

Слухайте це шоу, досліджуючи
Відтворити