Spektrum відкриті
[search 0]
більше

Download the App!

show episodes
 
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
 
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
 
Loading …
show series
 
Fünf Massenaussterben hat es bereits in der Geschichte der Erde gegeben. Das sechste große Artensterben ist bereits in vollem Gange – und es ist menschengemacht. Kann man es noch aufhalten? Und wie sieht die Welt danach aus? Das versucht die Wissenschaft zu ergründen. >> Artikel zum Nachlesen: https://detektor.fm/wissen/spektrum-podcast-artensterbe…
 
Die Sol Plaatjie Munisipaliteit word beboet vir sy onvermoë om belangrike waterpompe te herstel. Gauteng se inwoners word aangemoedig om hulle te laat inent, selfs al het hulle nie SMS'e ontvang om afsprake te bevestig nie. 'n Man sterf nadat hy deur 'n tier aangeval is by die Seaview Predator Park in Gqeberha. Ons kry reaksie op die langverwagte o…
 
President Cyril Ramaphosa se fokus op Jeugdag is om werksgeleenthede vir jongmense te skep. Ons kry reaksie op die nuus en kyk na waarom die jeugwerkloosheid syfer so hoog is. Sakevertroue in die landbousektor het 'n algehele hoogtepunt bereik. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum is omgekrap oor die swak beriggewing oor die geboorte van '…
 
Verdere stappe kom om die regering aanspreeklik te hou vir die vertraagde en onvoldoende inentingsproses. Die proses om die Wet op Rampbestuur aan te pas, vorder goed. Mense stroom na Ladysmith in KwaZulu-Natal op soek na diamante - ons vra of die blink klippies wel daar kan voorkom.RSG
 
Twee miljoen dossise Johnson & Johnson entstof moet vernietig word - hoe sal dit alle lande se inentingsveldtogte raak? Vrae hang nog in die lug oor die transaksie waarin die Suid-Afrikaanse Lugdiens aan 'n konsortium verkoop is. Verskeie munisipaliteite in Noordwes loop die risiko om onder provinsiale administrasie geplaas te word. Verskeie partye…
 
Sprachassistenten wie Alexa, der Google Übersetzer oder auch Staubsaugerroboter: Künstliche Intelligenz begleitet bereits heute unseren Alltag. Doch wie menschlich können die Maschinen werden? Könnte KI gar ein Bewusstsein entwickeln? Antworten im neuen Spektrum-Podcast. [00:54] Begrüßung und "KI und Bewusstsein" mit Spektrum-Redakteurin Manon Bisc…
 
President Cyril Ramaphosa kondig maniere aan om ekonomiese groei te verbeter, insluitend maniere om die impak van beurtkrag te minimaliseer. Nooddienste in Gauteng ontvang toenemend oproepe van mense wat beseer word - en beurtkrag kry die skuld. Die Verenigde Arabiese Emirate onderteken 'n uitleweringsooreenkoms met Suid-Afrika. Die DA, Sakeliga en…
 
Ons kyk na die besluit en impak daarvan om die minister van gesondheid op spesiale verlof te plaas. Die Johnson&Johnson-entstof is steeds nie as veilig vir gebruik verklaar nie. Voëlgriep is by drie plase in die Vrystaat aangemeld. Die Verkiesingskommissie stel vandag amptelik die Plaaslike Regeringsverkiesing bekend.…
 
Die AARTO-wetgewing sal moontlik nie in Julie geïmplementeer word nie. Die Kouga-munisipaliteit het die Oos-Kaapse regering versoek dat die munisipale gebied as 'n rampgebied verklaar word. Die DA in Tshwane is volgens gerugte besig om uitmekaar te skeur - ons kyk na of daar waarheid hierin steek. G7-lande wil 'n wêreldwye korporatiewe belastinghef…
 
As alles volgens plan verloop, sal onderwysers van Woensdag af ingeënt word teen Covid-19. Huldeblyke stroom in ná die dood van die legendariese aktrise, Shaleen Surtie-Richards. Zweli Mkhize het glo die ANC se Integriteitskommissie genader oor die Digital Vibes-korrupsieskandaal. Ons vra wat ons volgende kan verwag in die saak.…
 
Galaxien produzieren fortwährend neue Sterne: Einige sind dabei so produktiv, dass sie bisherige Modelle des Kosmos infrage stellen. Im Spektrum-Podcast klären wir, wie Sterne und Galaxien entstehen – und warum das auch für uns wichtig ist. [00:22] Begrüßung und "Wie Galaxien und Sterne entstehen" mit Spektrum-Redakteur Mike Beckers [21:52] Verabsc…
 
Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, se belsuit om nié voor die parlementêre komitee oor gesondheid te verskyn nie, word gekritiseer. Hoewel die Junie-eksamen amptelik afgestel is, gaan verskeie skole voort met dié eksamen. Byeboere vra vir daadwerklike optrede teen misdadigers te midde van reuse verliese weens vandalisme en diefstal.…
 
Terwyl Suid-Afrika sy hoogste Covid-19-infeksiekoers in vier maande aanteken, neem frustrasie toe oor die naskoolse verspreiding van Covid-19. Ons het reaksie op Eskom se besluit om te onttrek aan loononderhandelinge. Inwoners van White City naby Kimberley is keelvol vir riool wat in hulle huise instroom. Ons hoor hoe die landbousektor sy skoene ka…
 
Die Spesiale Ondersoekeenheid gee terugvoer oor sy ondersoek na die verkryging van Covid-19 persoonlike beskermende toerusting. Dit blyk die einde van die pad te wees vir die Wes-Kaapse speurhoof, generaal-majoor Jeremy Vearey. Ons kyk na die impak wat sy afdanking kan hê. Eerwaarde Courtney Sampson het vir twee dekades lank verkiesings gereël in d…
 
Daar is steeds onduidelikheid oor sommige aspekte van die Covid-inentings - 'n kenner gee raad. Landbou-organisasies is bekommerd oor verskeie elemente van die wetsontwerp oor grondonteiening. Sommige lede van die Pan-Afrika Parlement het hulle tot fisiese geweld gewend in die stryd om nuwe leiers te verkies. Ons kyk na die gebeure en die moontlike…
 
Ons kry reaksie van bekommerde ouers in die Noord-Kaap oor die aankondiging dat alle graad R tot graad 7-leerders van 26 Julie af weer normaal skool gaan bywoon. 'n Nasionale taakspan van toegewyde speurders is saamgestel om transitorooftogte te bestry. Ons praat met die restaurantbedryf oor hoe eetplekke aangepas en verander het sedert die begin v…
 
Beie mense kry Covid-inentings sonder om afsprake te maak - ons kyk na hoe dit die verspreiding van die entstowwe raak. Ons kry reaksie op die Nasionale Vergadering se spesiale debat oor boeliegedrag in skole. 'n Debat word tans in die Nasionale Vergadering gehou om die 25ste herdenking van die aanvaarding van die Grondwet in Mei 1996 te bespreek.…
 
Venusfliegenfalle, Sonnentau und Wasserfalle: Fleischfressende Pflanzen wirken ungewöhnlich. Doch in der Evolution hat es wohl nur wenige Schritte gebraucht vom Blatt zur tödlichen Insektenfalle, wie neue Forschungsergebnisse zeigen. [00:22] Begrüßung und "Fleischfressende Pflanzen" mit Spektrum-Redakteur Andreas Jahn [16:55] Verabschiedung >> Arti…
 
Gaan die omstrede e-tolstelsel in Gauteng geskrap word of nie? Leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap vergader in Mosambiek om moontlike militêre ingryping in die noorde van die land te bespreek - ons kyk na wat die moontlike opsies is. Sedibeng-water beplan om van sy operasionele en onderhoudsdienste op te skort - 'n hofsaak drei…
 
Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, ontken dat hy persoonlik gebaat het by verdagte transaksies met die kommunikasiemaatskappy Digital Vibes. Die sweefklub van Harrismith in die Vrystaat gaan na 'n ander dorp verhuis ná gewelddadige onluste vroeër vandeesweek. Oudpresident Jacob Zuma en die wapenvervaardiger Thales verskyn in die hof in Piet…
 
Alchemisten träumten einst davon, aus Blei Gold zu machen. Heute arbeitet die Wissenschaft daran, mithilfe von Lasern die Eigenschaften bestimmter Materialien nach ihren Wünschen zu verändern. [00:22] Begrüßung und "Moderne Alchemie" mit Spektrum-Redakteurin Manon Bischoff [18:13] Verabschiedung >> Artikel zum Nachlesen: https://detektor.fm/wissen/…
 
Die DA verloor nog 'n prominente lid van sy kabinet - ons vra wat die impak hiervan op die party kan wees. 'n Herrie het ontstaan oor beweerde renosterstropery in die Krugerwildtuin. 'n Bekende ontleder het die Covid-19-inenting ontvang - hy deel sy ervaring met ons. Die opskorting van kontaksport in skole lok hewige reaksie uit.…
 
Verpleegsters word glo aangesê om nie enige newe-effekte van die Covid-19-entstof aan te meld nie. Tog sê 'n kenner dat daar betreklik min ernstige newe-effekte is. Daar was 'n paar verrassings in die uitslae van gister se tussenverkiesings, veral in Gauteng. 'n Kenner meen dit is nou tyd om die gebruik van rubberkoeëls te staak.…
 
'n Veiligheidswag wat 'n tiener doodgeskiet het toe hy 'n waarskuwingskoot tydens betogings afgevuur het, verskyn in die landdroshof in Bloemfontein. 'n Landbou-ekonoom sê debatte oor die impak van rooivleisproduksie op die omgewing moenie onderskat word nie. Die lugvaartbestuur-afdeling van die wapenvervaardiger, Denel, het aangekondig dat werknem…
 
Die saak teen oudpresident Jacob Zuma en die Franse maatskappy, Thales, is in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg tot 26 Mei uitgestel. Die ontslape Springbokheld Chester Williams word vanaand in 'n Varsitybeker-kragmeting onthou. Vyf miljoen senior burgers moet in Fase 2 ingeënt word. SANPARKE oorweeg leuenverklikkertoetse vir sy personeel.…
 
Die regering sê hy is gereed vir Fase Twee van die inentingsprogram - is dit egter waar? Ons vind uit waarom baie mense steeds huiwerig is om die Covid-19-entstof te ontvang. 'n Nuwe organisasie wat die misbruik van pensioenfondse sal beveg, is pas gestig. Die kwartaallikse misdaadstatistiek word bekendgemaak.…
 
Bessere Stimmung, weniger Stress: Gärtnern ist gut für die Psyche, zeigen wissenschaftliche Studien. Wer sich viel mit Pflanzen umgibt, hat beispielsweise den ersten Corona-Lockdown psychisch besser überstanden. Gartenarbeit kommt daher auch bei Therapien zum Einsatz. [00:22] Begrüßung und "Warum Gärtnern gut für die Psyche ist" mit Spektrum-Redakt…
 
Daar is steeds onsekerheid oor of die Covid-19-inentingsprogram sy teikens kan bereik. Nog regsaksie kom teen die departement van water oor die Kubaanse ingenieurs. Heelparty wapenstelsels in die Lugmag en elders is buite werking weens die verval van Denel. Oudpresident Jacob Zuma se korrupsieverhoor is op die hofrol vir Maandag, al het hy nie 'n r…
 
Die regters wat op die Seriti-kommissie gedien het gaan ondersoek word, weens klagtes van wangedrag. Stakende werknemers van die Namibiese Uitsaaikorporasie het vandag 'n optog na dié land se parlement gehou. Die minister van polisie, Bheki Cele, vra om verskoning vir die vertraging van DNS-toetse by die polisiediens se forensiese laboratoriums. On…
 
Onderhandelinge oor salarisverhogings in die staatsdiens duur voort. Twee polisielede van Klerksdorp is ontslaan nadat hulle hulle afdelingshoof valslik van rassisme beskuldig het. Die drukgroep, Action Society, versoek dat die nasionale register van seksoortreders openbaar gemaak moet word. 'n Nuwe brug oor die Zambesi-rivier kan handel tussen Bot…
 
Die Minister van Gesondheid, dr. Zweli Mkhize, sê die Vrystaat ondervind 'n derde vlaag van Covid-19-infeksies. Suid-Soedan se president het die land se parlement ontbind. Boere in die Oos-Kaap sê hoewel hulle die afgelope naweek se reën verwelkom, is veel meer nodig om weer op die been te kom. Die Universiteit van die Vrystaat gaan 'n Akademie vir…
 
Inwoners in die Struisbaai-gebied aan die Kaapse suidkus is besig met opruimingswerk na gister se stormskade. Die ANC se spesiale nasionale uitvoerende komitee-vergadering vind die naweek plaas - ons kyk na die doel van die vergadering en wat ons kan verwag. Intussen het die ANC Jeugliga die binnegevegte in die party veroordeel. Daar is opnuut vres…
 
Sympathie ist kein Zufall: Sozialpsychologische Experimente zeigen, welche Faktoren Einfluss darauf haben, wie wir unser Gegenüber bewerten. Das geschieht innerhalb von Sekundenbruchteilen. [00:22] Begrüßung und "Wie Sympathie entsteht" mit Spektrum-Redakteurin Christiane Gelitz [25:58] Verabschiedung >> Artikel zum Nachlesen: https://detektor.fm/w…
 
Ace Magashule se skorsing en sy daaropvolgende optrede, kom onder die loep. Hewige storms het oorstromings veroorsaak in Struisbaai en naburige gebiede. Die bestuurder van 'n sekuriteitsvoertuig wat onlangs aangeval is, kry nou doodsdreigemente. Hoe hanteer ons die Covid-19-krisis in Indië op 'n diplomatieke manier om ons eie burgers te beskerm?…
 
Episode 40 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn has music from the likes of Yotto, Farius, Miss Monique, Estiva, Nick Hayes, and loads more. 01. Kirill Sarsenev - Goodbye Cassini 02. Yotto feat. BRAEV - I Want You 03. Estiva & RBBTS - Enemies (Che-Yung Remix) 04. Robert B & Nick Hayes - Conrail 05. FiveP - Cloud Breaker (Desthen Remix…
 
ANC-president Cyril Ramaphosa konsolideer glo sy magsposisie binne die party, maar daar is tekens dat leiers wat van korrupsie beskuldig word, hulle dalk sal verset. Nog uiteenlopende reaksie op die hoëvlak paneel se verslag oor luiperds, leeus, olifante en renosters. Slaggate rig nie net skade aan voertuie nie, dit kan ook lewens eis.…
 
Verskeie vername voormalige MK-lede sê die voormalige ANC-leier van Noordwes, Supra Mahumapelo, word onregverdig behandel. 'n Video van 'n mislukte aanval op 'n sekuriteitsvoertuig in Pretoria maak wêreldwyd opslae. Nuwe voorgestelde regulasies oor onder meer geblikte leeujag word verwelkom, maar skep glo ook verwarring en ongelukkigheid.…
 
Alien-Städte auf Ceres? Vor einigen Jahren rastete das Internet wegen Fotos des Zwergplaneten fast aus. Die weißen Flecken entpuppten sich zwar nur als Salzablagerungen, doch gerade die sind für die Weltraumforschung hochinteressant. [00:22] Begrüßung und "Zwergplanet Ceres unter der Lupe" mit Spektrum-Redakteur Robert Gast [21:07] Verabschiedung >…
 
Die voormalige premier van Noordwes, Supra Mahumapelo, is vir vyf jaar deur die party geskors. Dis egter onduidelik of hy die skorsing sal aanvaar of betwis. Ons praat met Vrystaat Landbou oor planne om die onwettige instroming van Lesothoburgers oor die grens in die Klaarwatergebied in die kiem te smoor. RSG se stasiehoof, Magdaleen Krüger, tree a…
 
President Cyril Ramaphosa verskyn vir die eerste keer voor die Staatskapingskommissie. Die registrasievereistes van die 24 Kubaanse ingenieurs word vandag op hoëvlak bespreek. Die regering vra die publiek se insette oor salarisonderhandelings in die staatsdiens.RSG
 
President Cyril Ramaphosa lewer sy Vryheidsdagtoespraak in Botshabelo in die Vrystaat, waar inwoners ook dreig om 'n stokkie te steek voor vandag se vieringe. Die uitbetaling van enige geld uit die Departement van Toerisme se ekwiteitsfonds is deur die hof belet.Die DA sê die regering moet oop kaarte speel oor die KARPOWER kragskepe. President Rama…
 
Gesondheidswerkers word eersdaags weer met die Johnson & Johnson-entstof ingeënt. Regsaksie word ingestel teen die regering oor die Kubaanse ingenieurs wat na die land se waterstelsels gaan kyk. 'n Brandbestrydingsmaatskappy sê die Charlotte Maxeke-hospitaal het nie 'n brandplan gehad nie. Suid-Afrikaanse missieltegnologie beland in Saoedi-Arabië s…
 
SAAI en NEASA onderteken 'n vennootskapsooreenkoms om boere met arbeidskwessies by te staan. Die Lugverkeer- en Navigasiediens oorweeg afleggings weens erge finansiële probleme. 'n Groep boere stap van die Oos-Kaap af na die Uniegebou in Pretoria om bewustheid oor plaasmoorde te skep.RSG
 
Künstliche Intelligenz ist dem menschlichen Gehirn zwar nachempfunden, funktioniert aber oft ganz anders. Forscherinnen und Forscher versuchen jetzt trotzdem, mithilfe der KI die Prozesse im Gehirn besser zu verstehen. [00:22] Begrüßung und "Künstliche neuronale Netze" mit Spektrum-Redakteurin Manon Bischoff [24:20] Verabschiedung >> Artikel zum Na…
 
Loading …

Короткий довідник

Google login Twitter login Classic login