Spektrum відкриті
[search 0]
більше
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
Spektrum-Podcast

detektor.fm – Das Podcast-Radio

Unsubscribe
Unsubscribe
Щотижня
 
Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
  continue reading
 
Artwork

1
Kristian Nairn - Spektrum

This Is Distorted

Unsubscribe
Unsubscribe
Щомісяця
 
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
  continue reading
 
Artwork
 
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
  continue reading
 
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Daar is meer as 2 000 onopgeëisde lyke in die staat se lykshuise. Strafregtelike klagte is teen die burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, Thanduxolo Khalipha, aanhangig gemaak. 'n Suid-Afrikaner vertel van haar ervaring op 'n vliegtuig op pad Tel Aviv toe, terwyl Israel se weermag missiele moes afweer. Ons fokus op die rol van die media n…
  continue reading
 
Egal ob im Club, bei der Familienfeier oder im Sportkurs: Wer ab und zu das Tanzbein schwingt, tut Körper und Geist etwas richtig Gutes. Denn Studien zeigen, wie gesund Tanzen wirklich ist. (00:00:36) Begrüßung (00:01:15) Tanz die Autorin Daniela Mocker selbst? (00:02:07) Was macht das Max-Planck-Institut für empirische Ästhetik? (00:02:40) Woran f…
  continue reading
 
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 6…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Gemaak om te pas” uit MATTHÉÜS 6:33 AFR53 "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word." Spektrum PodcastsJohann Els
  continue reading
 
Die ANC verloor sy handelsmerksaak teen die uMkhonto we Sizwe-party. Miljarde rand word benodig om vakante poste vir dokters te vul. Suid-Afrika sak vyf plekke terug op die Wêreldenergie Trilemma-verslag. 'n Vergadering word gehou om planne te beraam om die droogte in Afrika te mitigeer. Ons fokus op die stand van basiese onderwys ná 30 jaar van de…
  continue reading
 
'n Gebrek aan hulpbronne word vir die skietdood van 'n polisiebeampte op die Kaapse vlakte blameer. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens waarsku nie-regeringorganisasies om nie deur terreurgroepe misbruik te word nie. Brittanje hernu sy terreurwaarskuwing aan toeriste oor Suid-Afrika.RSG
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My dooie dogtertjie” uit Matt 9:25 NLV Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Let Us Pray 2024 aims to attract 10 000 South Africans to pray into the upcoming elections in Johannesburg on the 1st May 2024. Martin Smith, an internationally acclaimed worship leader will be leading worship at the event. We will be speaking to local pastor Ash Bell from New Covenant Church Bryanston about this event and the heart behind it. Spek…
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Wil jy jou SMME laat blom?” Spektrum PodcastsJohann Els
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “’n rustige lewe” uit 1 Tessalonisense 4:11 DB "Leef op so ’n manier dat ander mense vir julle respek sal hê. Leef rustig en sorg self vir julle gesin. Verdien julle geld deur self daarvoor te werk. Ek het hierdie dinge vir julle gesê toe ek by julle was.…
  continue reading
 
Johann Els gesels met Yolande Loots oor haar temas by die Radiokansel Vrouekamp. Die een is “Kaput” en die ander een is “Die Brief”. Want as daar iemand is wat presies weet hoekom en hoe “op” ons vrouens kan raak, dan is dit Yolande 😉 Spektrum PodcastsJohann Els
  continue reading
 
Kommer oor 'n moontlike kernaanval deur Israel op Iran se kernfasiliteite. 'n Ekonoom verduidelik watter impak die spanning in die Midde Ooste op Suid-Afrika se ekonomie het. Die voormalige Openbare Beskermer in die hof oor die R10 miljoen wat sy nie kry nie weens wangedrag en onbevoegdheid.RSG
  continue reading
 
Nóg 'n skerp styging in die brandstofprys voorspel. Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, verdedig sy besluit om die NSFAS se raad te ontbind. G7-lidlande veroordeel Iran se aanval op Israel. Die parlement stel voor dat leefstyloudits op parlementariërs gedoen moet word.RSG
  continue reading
 
Nog is het einde niet van die stryd tussen Jacob Zuma en die OVK oor sy kandidatuur. Noorweë moedig Suid-Afrika aan om 'n bemiddelingsrol in die konflikte in die Midde-Ooste en Oekraïne te speel. Twee van die wêreld se mees ikoniese luukse vaartuie kom in Tafelbaai aan.RSG
  continue reading
 
Wie gesund sind herabschauender Hund, Kobra und Krieger wirklich? Erkenntnisse und Herausforderungen der Forschung zur medizinischen Wirkung von Yoga. (00:00:35) Begrüßung (00:01:20) Macht die Autorin selbst Yoga? (00:02:20) Warum ist Yoga in der westlichen Welt so gut angekommen? (00:03:13) Wer ist der Forscher Holger Kramer? (00:04:10) Hilft Yoga…
  continue reading
 
HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Murgmoeg” uit Ps 55:18 Boodskap Spektrum PodcastsJohann Els
  continue reading
 
Suid-Afrikaanse kiesers in die buiteland sal ook by erekonsulate kan stem. Die regering sê inwoners van Hammanskraal behoort teen September skoon water in hulle krane te hê. Vrystaatse boere is raadop oor die diefstal van mielies van hulle landerye af.RSG
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “waardeketting advies.” Spektrum PodcastsJohann Els
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Begeertes vs behoeftes” uit MATTHÉÜS 8:20 AFR53MATTHÉÜS 8:20 AFR53 "En Jesus sê vir hom: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy sy hoof kan neerlê nie." Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Die SAUK se bestuurshoof verduidelik die openbare uitsaaier se benarde finansiële posisie. Vuilbeksiekte breek uit onder duisende skape wat van Oos-Londen af na die Midde-Ooste verskeep gaan word. Koue en nat weer op pad na groot dele van die land.RSG
  continue reading
 
Verletzungen sind bei einer vaginalen Geburt keine Seltenheit. Viele Frauen tragen bleibende Schäden davon und bemängeln, dass ihre Leiden nicht ernst genommen werden. Warum ist das Thema so tabuisiert? (00:00:37) Begrüßung (00:01:07) Über die Recherche (00:04:01) Wie ist die Anatomie eines Beckenbodens? (00:04:57) Was kann bei der Geburt kaputt ge…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Maak die linne los” uit Joh 11:39,44. Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Dan het ons mos nou ‘n nuwe kok in die kombuis met wie ons elke week gesels, nl. Marius Uys. Hy het 'n passie om vir gaste te kook, wat vir hom 'n reputasie besorg het as die een wat 'n bietjie glans by jou intieme, tuisgebaseerde geleenthede voeg. Spektrum PodcastsJohann Els
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “industrie advies”. Spektrum PodcastsJohann Els
  continue reading
 
Die Veelpartyhandves maak sy plan bekend om basiese dienslewering in die land te verbeter. Die Umkhonto weSizwe-party appelleer teen die Verkiesingskomissie se besluit dat Jacob Zuma nie op dié party se kanidatelys mag verskyn nie. Navorsing deur Statistieke Suid-Afrika wys beduidende veranderinge in die tersiêre kwalifikasies wat Suid-Afrikaners v…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Om te kan rus soos God.” Uit MARKUS 2:27 AFR53 “En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie.” Spektrum PodcastsJohann Els
  continue reading
 
Loading …

Короткий довідник