RSG відкриті
[search 0]
більше
Download the App!
show episodes
 
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
  continue reading
 
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
  continue reading
 
Artwork

1
RSG Nuus & Aktualiteit

SABC News and Current Affairs

Unsubscribe
Unsubscribe
Щомісяця
 
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Prof Pierre de Vos, grondwetkenner en voorsitter van die Claude Leon-stigting by die Universiteit van Kaapstad (UCT) gesels oor die grondwetlikheid van die NGV. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
  continue reading
 
Dr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Tw…
  continue reading
 
Dirk Lourens, bedryfshoof van Raubex gesels oor die groep se finansiële resultate, diversifikasie, en die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk
  continue reading
 
Loading …

Короткий довідник