Huisgenoot відкриті
[search 0]
більше
Download the App!
show episodes
 
L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eerste Vrydag van die maand wanneer ’n nuwe episode vrygestel sal word. Indien jy van ’n liefdesverhaal weet wat ons moet vertel stuur ’n e-pos aan Carla.coetzee@huisgenoot.com
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Die Springbokke se groenblou weg-trui was die teiken van verskeie aanlyn grappies die afgelope paar weke. Ons sien egter die Springbokke ál meer in dié trui speel as gewoonlik ná nuwe regulasies ingebring is om die spel meer toeganklik te maak vir mense met kleurblindheid. In hierdie week se episode van Huisgenoot se Kom ons praat rugby-podcast ges…
  continue reading
 
Hulle verhaal het 'n gelukkige einde maar dit is die dele tussen in, die goeie maar ook die groot hartseer, wat die liefdesverhaal raar maak. Hou 'n snesie byderhand.Media24 Leefstyl
  continue reading
 
Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!Media24 Leefstyl
  continue reading
 
Loading …

Короткий довідник