Artwork

Вміст надано Scriptura. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Scriptura або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.
Player FM - додаток Podcast
Переходьте в офлайн за допомогою програми Player FM !

Dissipelskap: Die koste van dissipelskap

36:39
 
Поширити
 
Manage episode 318490356 series 1743724
Вміст надано Scriptura. Весь вміст подкастів, включаючи епізоди, графіку та описи подкастів, завантажується та надається безпосередньо компанією Scriptura або його партнером по платформі подкастів. Якщо ви вважаєте, що хтось використовує ваш захищений авторським правом твір без вашого дозволу, ви можете виконати процедуру, описану тут https://uk.player.fm/legal.

Dissipelskap Episode 3 - Die koste van dissipelskap Jesus sê in Mattheus 16:24 vir Sy dissipels "As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind."

JC Ryle: "A little formal church-going, and a decent attendance at a place of worship, can never be the Christianity of which Christ speaks in this place. Where is our self-denial? Where is our daily carrying of the cross? Where is our following of Christ? Without a religion of this kind we shall never be saved. A crucified Savior will never be content to have a self-pleasing, self-indulging, worldly-minded people. No self-denial—no real grace! No cross — no crown!"

00:00 Episode 3 Dissipelskap 00:40 Die koste van dissipelskap 01:57 Basis en waarskuwing van Mattheus 16:24 02:53 Wat is goedkoop dissipelskap? 04:20 Hoe moet die kerk dissipelskap benader? 06:15 Standaarde van dissipelskap in die vroeë kerk 07:18 Wat is die eise van dissipelskap? 09:12 Dissipelskap volg op beleidenis van geloof 10:49 Die kerk moet die koste onthul 13:56 Pasop om die vebondsopdrag te versuim 15:13 Wat is die voorskrif van die Skrif? 16:15 Om Jesus te volg ... verloën jouself 18:07 As Hy terugkom ... Gaan weg van My af, ek ken jou nie! 19:11 Sal jy sterf vir Christus? 21:40 As ek Jesus werklik lief het, kan alle dinge in plek val 22:55 Hy het ons gered om ons lewe te wei aan Hom 24:18 Hartklop van dissipelskap - gee alles op 25:26 Die prys maak ons bang, maar God bemagtig ons 27:40 Beloftes aan getroue dissipels 29:19 Vrees vir die hel is 'n slegte rede vir 'bekering" 30:38 Middelpunt van evangelie - die persoon en die werk van Christus 33:10 Die Here is my beloning 34:13 God sal ons ryklik beloon

Skrifverwysings: Mattheus 16:24-26, Johannes 6, Mattheus 7:23, Efesiërs 2:9-10, Filipense 3:7-11, Romeine 8:18, Openbaring 22:5, Psalm 16, Johannes 17

Aanbieders: Marnix Boersema, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

  continue reading

304 епізодів

Artwork
iconПоширити
 
All episodes

×
 
Loading …

Ласкаво просимо до Player FM!

Player FM сканує Інтернет для отримання високоякісних подкастів, щоб ви могли насолоджуватися ними зараз. Це найкращий додаток для подкастів, який працює на Android, iPhone і веб-сторінці. Реєстрація для синхронізації підписок між пристроями.

Короткий довідник